Monthly Archives: May 2023

TROLLEY DASH AT CHECKERS

Fiola Cupido (Gr12-BD), het op Dinsdag, 23 Mei 2023, blitsig deur die gange van Checkers gespoed om soveel as moontlik produkte in haar trollie te laai. Fiola is aangewys as die tweede wenner van Hoërskool Bredasdorp se Trolley Dash-kompetisie. Sy het daarin geslaag om ‘n allemintige R990,00 se kruideniersware binne ‘n minuut in te laai. […]