Monthly Archives: May 2023

PERSONEEL NUUS | BORG

Baie dankie aan Packtown Food & Packaging Suppliers vir die borgskap vir ons afrigtershemde. Ons waardeer jul ondersteuning van ons Sport. Te danke aan Packtown gaan ons afrigters nou almal eenvormig en netjies lyk. Vlnr: Jaco Swart (afrigter), Anneri Slabbert (afrigter), Muller Retief (skoolhoof en afrigter), Karin Ingesund (eienaar van Packtown), Francois Kriel (algemene bestuurder […]