Uncategorised
MNR & MEJ HSB 2023
Ons jaarlikse Mnr en Mej HSB het Dinsdagaand plaasgevind. Hierdie spoggeleentheid is een van die hoogtepunte op ons BD-kalender. Hierdie jaar se “Starry starry night” het die gehoor amper tot in Hollywood geneem. Ons deelnemers het keer op keer die gehoor se asems weggeslaan!
Baie geluk aan ons Mnr en Mej HSB:
Lohann Fourie en Josie Dennis
Congratulations to the other winners:
1ste Prins en 1ste Prinses:
Liam Loubser en Minke du Toit
2de Prins en 2de Prinses:
Munashe Mukanangana en Sabrina Meyer
Mnr Bene: Liam Loubser
Mej Bene: Somé Louw
Mnr Fotogenies: Liam Loubser
Mej Fotogenies: Faith Golding
Mnr Persoonlikheid: Munashe Mukanangana
Mej Persoonlikheid: Josie Dennis
Crowd Favourites: Somé Louw
Janno Neethling
Congratulations to all of these learners!