STAFF NEWS

Baie geluk aan juffrou Anneri Slabbert wat as afrigter van die Overberg o/17 netbalspan gekies is. Juffrou Chanice Isaacs is as die spanbestuurder van dieselfde o/17-span gekies. Juffrou Christine Schreuder is as spanbestuurder van die o/14 Overbergspan gekies. Die toernooi sal in die Junie-vakansie plaasvind.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *