MNR & MEJ HSB 2023

Ons jaarlikse Mnr en Mej HSB het Dinsdagaand plaasgevind. Hierdie spoggeleentheid is een van die hoogtepunte op ons BD-kalender. Hierdie jaar se “Starry starry night” het die gehoor amper tot in Hollywood geneem. Ons deelnemers het keer op keer die gehoor se asems weggeslaan! Baie geluk aan ons Mnr en Mej HSB: Lohann Fourie en Josie Dennis Congratulations to the other winners: 1ste Prins en 1ste Prinses: Liam Loubser en Minke du Toit 2de Prins en 2de Prinses: Munashe Mukanangana en Sabrina Meyer Mnr Bene: Liam Loubser Mej Bene: Somé Louw Mnr Fotogenies: Liam Loubser Mej Fotogenies: Faith Golding Mnr Persoonlikheid: Munashe Mukanangana Mej Persoonlikheid: Josie Dennis Crowd Favourites: Somé Louw Janno Neethling Congratulations to all of these learners!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *