Fiola Cupido (Gr12-BD), het op Dinsdag, 23 Mei 2023, blitsig deur die gange van Checkers gespoed om soveel as moontlik produkte in haar trollie te laai. Fiola is aangewys as die tweede wenner van Hoërskool Bredasdorp se Trolley Dash-kompetisie. Sy het daarin geslaag om ‘n allemintige R990,00 se kruideniersware binne ‘n minuut in te laai. […]
Monthly Archives: May 2023
SPORTDAG TEEN HOËRSKOOL BONNIEVALE & JAKES GERWEL TEGNIES
HOKKIE TEEN HOËRSKOOL MONTANA
Ons A-spanne het vandag aan die Overberg Top Skole deelgeneem. Ons o/19A- en o/14A-spanne het koning gekraai en dring deur na die volgende rondte. Die Wes-Kaap Top Skole vind op 9-10 Junie by Parel Vallei plaas. Baie geluk! Ons is ook trots op ons Klein BD’s! Baie geluk aan die o/13A- en o/12A-spanne wat ook […]
Daar is nog ‘n paar tafels beskikbaar. Indien u belangstel om nog kaartjies te koop, kontak asseblief vir Lizelle by 082 658 6277 of vir Marelise by die skool, by 028 424 1210 Daar sal nie net wyn in die lotte wees waarop gebie kan word nie, maar ook groot aanbiedinge vir jag, visvang, gholf […]
The June exams are officially starting tomorrow. Good luck to every BD with their preparation!
Contact Lizelle du Toit to buy tickets on 0826586277.
Ons eerste netbalspan het gisteraand hul nuwe klere vir die seisoen ontvang. Die lang wag was die moeite werd! Die spelers gaan pragtig in hul nuwe klere lyk en is opgewonde om daarmee op die baan te gaan. Baie dankie aan ons borge, Rola Ford Bredasdorp en Rola Toyota Bredasdorp. Die BD’s gaan julle trots […]
Dié groep oudleerders kan getuig dat dit lekker in die BD-familie is! Hierdie onderwysers is trots op hul alma mater en het gister hul ou skoolbaadjies weer met trots gedra.
The school had a “Dress Up Like Your Teacher Day” and fun was definitely had! The BDs went full out trying to look like their favourite teachers. Laughs were shared among all who took part!