RUGBY

HSB bied op 12 en 14 Julie ons o/15- en o/16-rugbytoernooi vir die 20ste jaar aan. Deelnemende skole is: HS Bredasdorp o/15 en o/16 HS Hermanus o/16 HS Robertson o/15 en o/16 HS Vredendal o/15 en o/16 De Villiers Graaff o/16 Jakes Gerwel Hoër Tegniese Skool o/15 Riviersonderend o/16 Na die toernooi word die beste agterspeler en voorspeler van beide ouderdomsgroepe, sowel as die toernooiwenners van elke groep aangewys. Ons bedank Mnr William Matthys en die ander rugbyafrigters vir alle reëlings. Kom geniet die rugby by die Glaskasteel asook by ons skoolveld.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *