NETBAL

Hoërskool Bredasdorp word deur 14 netbalspeelsters by die Wes-Kaap Interdistriktetoernooi verteenwoordig wat tans in Riversdal plaasvind. o/18: Elza de Kock en Kuhle Feni o/17: Somé Louw, Lara du Plessis, Madelein Engel en Anja Geyer o/16: Junicke Newman, Mieke Saayman en Anina Treurnicht o/15: Zoë Coetzee o/14: Leandri de Villiers, Zani Neethling, Melo Dlamini en Nontle Xamlayo Ons BD’s is ook as kaptein of onderkaptein van die volgende spanne aangewys: Junicke Newman – o/16 kaptein Zoë Coetzee – o/15 onderkaptein Leandri de Villiers – o/14 kaptein Nontle Xamlayo – o/14 onderkaptein

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *