Dankie vir die spesiale oggend, Laerskool Bredasdorp Primary !
Monthly Archives: July 2023
This coming Saturday, 22 July 2023, there will be a home sports day against Langenhoven HS in which the various sports codes will participate. Come and support our BD teams!
Two of our BD hockey players, Cole Coetzee (gr 10) and Brent Sinani (gr 9) took part at the South Regional Tournament in Port Elizabeth where their team managed to secure silver. Congratulations boys!
Juffrou Prins het hierdie jaar die Boland o/14-span afgerig. Hierdie span het goud in die toernooi behaal. Ons BD’s is ongelooflik trots op juffrou Prins en is dankbaar dat sy deel van ons BD-familie is.
Sterkte met die besige kwartaal wat voorlê, BD’s! Dankie dat julle ons naam orals gaan hoog hou.
Juffrou Odendaal het hierdie jaar die Wes-Kaapse Willows (o/18A-span) tydens die Telkom Junior Netbal Kampioenskap afgerig. Hierdie span het goud ingepalm nadat hulle Gamma (Gauteng) 35-26 in die finaal klop om die Kampioenskap te wen! Ons BD’s is ongelooflik trots op juffrou Odendaal en is dankbaar dat sy deel van ons BD-familie is.
HSB bied op 12 en 14 Julie ons o/15- en o/16-rugbytoernooi vir die 20ste jaar aan. Deelnemende skole is: HS Bredasdorp o/15 en o/16 HS Hermanus o/16 HS Robertson o/15 en o/16 HS Vredendal o/15 en o/16 De Villiers Graaff o/16 Jakes Gerwel Hoër Tegniese Skool o/15 Riviersonderend o/16 Na die toernooi word die beste […]
Hoërskool Bredasdorp word deur 14 netbalspeelsters by die Wes-Kaap Interdistriktetoernooi verteenwoordig wat tans in Riversdal plaasvind. o/18: Elza de Kock en Kuhle Feni o/17: Somé Louw, Lara du Plessis, Madelein Engel en Anja Geyer o/16: Junicke Newman, Mieke Saayman en Anina Treurnicht o/15: Zoë Coetzee o/14: Leandri de Villiers, Zani Neethling, Melo Dlamini en Nontle […]
Ons is baie trots op Junaide Stuart, graad 10, wat Dinsdag as Man of the Match aangewys is. Junaide het aan die o/16 Grant Khomo week deelgeneem en is tydens Boland se wedstryd teen die Leopards as Man of the Match aangewys. Boland het 30-25 gewen.
- 1
- 2