Monthly Archives: August 2023

EERSTESPANFUNKSIE

Overberg Speciality Foods het liplekker wors vir ons Eerstespanfunksie geskenk. Baie dankie! Ons waardeer jul betrokkenheid by die BD’s. Die Eerspanfunksie, waar eerstespanspelers, hul ouers en hul afrigters heerlik saamgekuier het, is op 17 Augustus in die skoolsaal gehou. Dit was ‘n geleentheid vir die verskillende sportkodes se eerstespanne. ouers om mekaar beter te leer […]

WETENSKAP EXPO

Vier van ons graad 9-BD’s het op 10 en 11 Augustus aan die Stellenbosch wetenskap EXPO deelgeneem. Hulle projekte was deel van 229 ander projekte wat ingeskryf is. Na twee dae van beoordeling het ons leerders sertifikate vir “higher recommendation” ontvang. Dit was ‘n goeie ervaring vir ons leerders om as jong wetenskaplikes hulle kennis […]

KERS- EN VERSKULTUURAAND

Die beroemde Amerikaanse akteur, Kevin Spacey, het gesê: “Exposure to the arts and culture is enormously valuable.” Die veelsydige BD’s het op die Kers- en Versaand bewys dat hulle dié waarde van kultuur besef toe hulle die gehoor nie net verstom het met hul talente op verskeie terreine nie, maar ook beïndruk het met hul […]