Die tradisie, waar die twee skole se matriekrade vroegoggend bymekaar gekom het om ‘n heerlike ontbyt saam te geniet, is by Table Café voortgesit. Daar is heerlik oor ‘n koppie koffie gesels en geskenkies uitgedeel. Die verskillende rade kon mekaar bietjie beter leer ken voor hulle die slag op die sportveld voortsit het.
Daily Archives: 6 August 2023
Wyoming Spur is definitely a master in the art of pampering! We would like to thank Wyoming Spur for the great surprise and treat leading up to this year’s interschools. The staff enjoyed the SPUR hamburgers – taking the interschool spirit a few steps higher! Dwayne Graham, bestuurder van Wyoming Spur, was weereens aan die […]
Bredasdorp Superspar het in die gees van die Netbal Wêreldbeker wat tans in Kaapstad plaasvind, dit goedgedink om vir ons BD’s netbalballe te borg. Hierdie netbalballe is die amptelike wedstrydballe van die Wêreldbeker en sal ook die wedstrydbal wees waarmee ons eerstespan Saterdag om 11:30 sal speel. Spar is die amptelike borg van die Protea […]
Baie dankie aan Bredasdorp Superspar wat ons BD’s so getrou ondersteun. Hulle verkoop heerlike en pragtige “cupcakes” om die BD-gees te ondersteun. Superspar Bredasdorp
Op 27 Julie het die jaarlikse interne Redenaarskompetisie plaasgevind. Die vyf beoordelaars moes behoorlik kopkrap om die drie beste redenaars in onderskeidelik die junior- en seniorafdelings aan te wys. Vir sommige van die gr 8 en 9’s was dit ‘n nuwe ervaring om vir die eerste keer voor ‘n gehoor standpunt in te neem. Die […]
Kaartjies sal vanaf môre verkoop word by Juf Olivier. Daar is ñ beperkte hoeveelheid kaartjies beskikbaar. Ons werk op ñ ‘first come, first serve’ basis. Geen bespreekte plekke. Tickets will be available from tomorrow at miss Olivier. We only have a limited amount of tickets. First come, first served. Do not miss out!!! Laerskool Bredasdorp […]
Baie geluk aan Hugo Bester, gr 9, met sy opname in die WP Junior Diepseehengelspan. Die span sal tussen 23 tot 28 Augustus, in Kleinbaai, aan die Interprovinsiale diepseehengel-kompetisie deelneem. Mag die visse fluks byt, Hugo!
Die BD’s het op 26 Julie aan die Overberg Spraak- en Drama Eisteddfod deelgeneem. Sewe hoërskole uit die streek het vanjaar meegeding in die onderskeie afdelings. Die kompetisie was straf, maar ons deelnemers het weer eens bewys dat talent en entoesiasme beslis ‘n wenkombinasie is. Baie dankie ook aan Amanda Gouws en Amy Davids, twee […]
Supporter items are being sold at reception. Wys JOU BD-gees!
- 1
- 2