Die jaarlikse Bredasdorp Top 10-byeenkomste is hier en vind die naweek plaas! The primary schools will have their Top 10 on Friday, 27 October at 12:00, whilst the high schools will have their Top 10 programme following on the Saturday, 28 October at 08:00. The entrance fee: Adults: R30 Learners not participating: R15 Kom ondersteun […]
Monthly Archives: October 2023
Hieronder volg die Laerskole-program vir die Bredasdorp Top 10-atletiekbyeenkoms wat die naweek by HSB plaasvind.
Hieronder volg die Hoërskole-program vir die Bredasdorp Top 10-atletiekbyeenkoms wat die naweek by HSB plaasvind.
Die volgende BD-atlete het op 21 Oktober aan die Outeniqua Top 10 -atletiekbyeenkoms, in Oudtshoorn, deelgeneem. HSB het 2de in die kleinskole-afdeling geëindig! Die volgende uitslae is behaal: Leighton Ahrends: 1ste S.16 Hoogspring, 1.75m 4de S.16 Verspring, 6.05m Zayd Tayob: 3de S16 100 mH, 16.16s Aden Payne: 4de S.25 800m, 2:10.33s Urlinn Henecke: 5de S16 […]
Die BD-skaakspan is uitgenooi om op 14 Oktober aan die Boys High skaaktoernooi/Chess festival in die Paarl deel te neem. Spanne A en B het Vrydagoggend om 8:30 met die toernooi afgeskop. Hulle het Vrydag drie rondtes voltooi en Saterdag nog drie rondtes gespeel. Span A het vierde uit die twintig spanne wat deelgeneem het, […]
Sterkte! Ons staan bankvas agter julle.
Hoërskool Bredasdorp het op 20 Oktober tydens ‘n baie aandoenlike en stylvolle geleentheid, afskeid van 2023 se unieke gr 12-klas geneem. Die leerders was bekend vir hul samewerking in groepsverband. Juis daarom was mnr Retief, die skoolhoof, se afskeidsboodskap waarin hy die olifant met sy skerp geheue en verbintenis tot die trop as ‘n metafoor […]
V.l.n.r.: Juf. Anneri Slabbert, mnr Tiaan Diedericks, mnr Sebastiaan Nieuwoudt (aflosonderwyser) en juf. Sanna Prins het gewys dat ‘n uitdaging hul nie afskrik nie toe hul Laerskool Bredasdorp aangevat het in die aflos-item tydens LSB se kleuresport. Die BD-onnies het weliswaar nie gewen nie, maar vir groot vermaak vir die klein-BD’s gesorg. Die pawiljoene het […]
HSB se tennisspan wat aan die Harcourts o.16 T4J-Dubbelstoernooi deelgeneem het, het hulself ten spyte van die nat weersomstandighede, baie geniet. Hoewel die weer die beplande wedstryde gekniehalter het, het die tennisspelers van die deelnemende skole mekaar by die T4J-sokkie beter leer ken en ook heerlik voor die TV saamgekuier om rugby te kyk. Danksy […]
Tydens die Harcourts Cape Agulhas o.16 T4J-Dubbelstoernooi het die spanne in Heldersig Koshuis gebly. HSB se tennisspelers se ma’s het gesorg dat elke afrigter se bed vooraf netjies oorgetrek is. Donderdagaand was die sokkie. Die tien spanne (honderd tennisspelers) het mekaar op die dansvloer beter leer ken. Ongelukkig het die naweek se reën veroorsaak dat […]