PERSONEELNUUS

Ontmoet Juffrou Viljoen! Juffrou Christine Viljoen is oorspronklik van die Vrystaat af, maar bly al die laaste 8 jaar in die Wes-Kaap. IGO en Tegniese tekeninge is haar vakgebied. Sy is mal oor die buitelug, berge, son en see. Haar ander belangstellings sluit ontwerp, kuns en kreatiewe praktiese take, in. Baie welkom by die BD-familie!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *