Daily Archives: 1 February 2024

SKRYFKOMPETISIE

Malienke van Wyk (gr 9) is aangewys as die wenner van die hoërskoolafdeling (gr 8-12) vir die kategorie Kortverhale in die ATKV Thabazimbi se skryfkompetisie. Bekende jeugskrywer, Carla van der Spuy, het opgetree as beoordelaar en was baie beïndruk met Malienke se kortverhaal. In ‘n stemboodskap het sy gemeld dat dit een van die beste […]

JUKSKEI

Markus de Villiers, graad 11, het van 8 – 13 Desember 2023 vir die Kaapse Wynland Elite Seunsspan aan die Suid-Afrikaanse Jukskei-kampioenskappe in Kroonstad deelgeneem. Daar was 10 o/19-spanne. Die Kaapse Wynlandspan het hulle ouderdomsgroep gewen. Markus het ook saam met sy spanmaat die dubbelskampioenskappe gewen. Op die foto verskyn Markus heel regs, saam met […]