BOLAND TWEEKAMPKAMPIOENSKAPPE

Dirk Uys, Dirk Neethling en Rémy Wessels (v.l.n.r. op foto) het verlede naweek vir Boland aan die Interprovinsiale Tweekampkampioenskappe, in Oudtshoorn deelgeneem. 529 atlete uit vier provinsies het meegeding. Boland het die 2de plek in die toernooi behaal. Baie geluk aan dié drie atlete met hul uitstekende uitslae (punte). Dirk Uys: 1984 Rémy Wessels: 1990 Dirk Neethling: 1883

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *