Monthly Archives: February 2024

GOLF

Two BHS golf teams played their Boland league game in Robertson on Monday, 29 January. The boys experienced a storm wind, nevertheless good scores were still produced. The scores: ⛳️Edmund O’Ehley – 19 points (most points) ⛳️Matthew Brooks – 13 points ⛳️Kyle Willeman – 9 points ⛳️ Zandre Niemand – 8 points ⛳️Kevin Goliath – […]

SKAAK

Dertien HSB-leerders het op Saterdag, 27 Januarie 2024, aan die Overberg Schools Chess Rapid Open in Caledon deelgeneem. Hulle het 5 rondtes gespeel. Aan die einde van die toernooi het vier BD’s trofeë ontvang. 🥇Emma Bester – eerste plek Dogters o/19 🥉Javen Hansen – derde plek Seuns o/17 🥇Luke Valentine – eerste plek Seuns o/15 […]

SKRYFKOMPETISIE

Malienke van Wyk (gr 9) is aangewys as die wenner van die hoërskoolafdeling (gr 8-12) vir die kategorie Kortverhale in die ATKV Thabazimbi se skryfkompetisie. Bekende jeugskrywer, Carla van der Spuy, het opgetree as beoordelaar en was baie beïndruk met Malienke se kortverhaal. In ‘n stemboodskap het sy gemeld dat dit een van die beste […]