SKAAK

Dertien HSB-leerders het op Saterdag, 27 Januarie 2024, aan die Overberg Schools Chess Rapid Open in Caledon deelgeneem. Hulle het 5 rondtes gespeel. Aan die einde van die toernooi het vier BD’s trofeë ontvang. 🥇Emma Bester – eerste plek Dogters o/19 🥉Javen Hansen – derde plek Seuns o/17 🥇Luke Valentine – eerste plek Seuns o/15 🥈Jonathan Gabriels – tweede plek Seuns o/15 Baie geluk aan hierdie leerlinge met hulle puik prestasies!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *