Juffrou Gerlieda Saayman lui na 18 jaar as Engelse onderwyser vir oulaas die skoolklok . Ons groet juffrou Gerlieda met ‘n traan in die oog. Haar omgee-hart los ‘n permanente merk op elke personeellid en leerder se lewe. Mag goedheid en guns haar lewenspad vorentoe versier. Geniet die nuwe lewensfase, Mam Saay! “Retirement is not […]
Monthly Archives: April 2024
Baie geluk aan die volgende netbalspelers wat na die finale Wes-Kaap proewe deur is: Somé Louw (o/18) Junicke Newman (o/17) Melo Dlamini (o/15) Avela Ncolo (o/15) Nontle Xamlayo (o/15) Zani Neethling (o/15) Alicia Mukaratriwa (o/14) Hulle neem op 11 Mei weer in Moorreesburg deel. Die finale Wes-Kaap netbalspanne word dan aangekondig. Baie sterkte aan elke […]
Ons BD’s vertrek Saterdagoggend na Moorreesburg. Baie sterkte aan elke leerder wat deelneem. Go and make us proud!
Veels geluk aan meneer Andries Swart wat vandag verjaar. May God bless you!
Results
Ons jaarlikse wynveiling vind op 17 Mei 2024 plaas. Ondersteun ons skool deur kaartjies nou by ontvangs te koop.
Baie geluk aan ons student-onderwyseres me Sharon du Plooy met haar verjaarsdag. May God bless you!
All old BDs that matriculated and never collected their matric certificates need to do so promptly. Matric certificates are available at reception.
Eksamentyd is om die draai! Hard werk, BD’s. You got this!
Die gr 12 Afrikaans Huistaalleerders het die vertoning van hul roman, Onderwêreld, verskriklik geniet. Hulle het die voorreg gehad om saam met ander matrikulante in die streek op Swellendam te sien hoe top akteurs dié boek vir almal meer toeganklik maak. Ons BD’S ken teateretiket – hulle gedrag was puik!