Die gr 12 Afrikaans Huistaalleerders het die vertoning van hul roman, Onderwêreld, verskriklik geniet. Hulle het die voorreg gehad om saam met ander matrikulante in die streek op Swellendam te sien hoe top akteurs dié boek vir almal meer toeganklik maak. Ons BD’S ken teateretiket – hulle gedrag was puik!
Daily Archives: 26 April 2024
The hockey-, netball- and rugby teams played against Curro Hermanus on 24 April 2024.
‘n Groep BD’s het Kaapstad gister trotseer om aan die jaarlikse UCT Wiskunde Olimpiade deel te neem. Ons weet hulle is uitgedaag en gelukkig staan hulle nie vir ‘n moeilike som terug nie. Ons wag nog vir hul uitslae. Dankie aan elke BD wat deelgeneem het.
The u/14 netball girls went for their Overberg trials on Tuesday, 24 April. We are proud to announce that 4 of the learners qualify for the next round: Lindzé Diedericks Christelize Kotze Alicia Mkuratirwa Melissa Saayman Their next round is on Saturday, 27 April in Moorreesburg. Well done girls!
Ondersteun ons BD’s met hierdie sportdag wat tuis plaasvind. Dankie Antoinette Weddings & Events wat as ons borg optree!
Ons hokkiewedstryde vir die week. Come and support our players.






