Uncategorised
UCT WISKUNDE OLIMPIADE
‘n Groep BD’s het Kaapstad gister trotseer om aan die jaarlikse UCT Wiskunde Olimpiade deel te neem. Ons weet hulle is uitgedaag en gelukkig staan hulle nie vir ‘n moeilike som terug nie.
Ons wag nog vir hul uitslae. Dankie aan elke BD wat deelgeneem het.

