Baie dankie aan Superspar Bredasdorp vir die ondersteuning met die afgelope naweek se tuissportdag! Ons waardeer u opreg.
Daily Archives: 16 April 2024
Veels geluk aan mevrou Soretha Kotzé wat vandag verjaar! May God bless you.
Ons spanne draf die naweek in Ceres teen Charlie Hofmeyr uit. Sterkte met die voorbereiding, BD’s!
We are extremely thankful to Rola Toyota Bredasdorp for sponsoring the Sports Day against Robertson High School.
Baie geluk aan meneer Piet Smit wat gister sy 13de Two Oceans Half Maraton voltooi het. Ons is trots op u deursettingsvermoë en vasberadenheid. Baie geluk!
Baie geluk aan juffrou Christine Viljoen wat oor die naweek verloof geraak het! Die BD-familie deel saam in Juffrou se vreugde. Mag God julle met liefde en vreugde seën.
Veels geluk aan meneer Werner Ströh wat vandag verjaar! Mag God bless you.
Op 13 April het ‘n groep oud-hoofleiers bymekaar gekom om HSB te vier. Hoofleiers van 1961 tot 2024 het staaltjies uitgeruil, gelag en was in verwondering oor hoe die skoolgehou en HSB verander het. Dit was fantasties om te sien hoe suksesvol hierdie mense vandag is, waar hulle in die wêreld opgeëindig het en hoeveel […]
The first home games for the year was played today. Our rugby, hockey, netball and chess teams. Our BDs showed good sportsmanship throughout their matches. We would like to thank each and every supporter who came out to support our BDs today.
Die BD-skaakspelers het op 21 en 22 Maart aan die Overberg Skole Skaaktoernooi deelgeneem. Deon Harmse het goed gespeel en is na afloop van die toernooi as lid van die WP-span gekies. Die span speel gedurende die Junie-vakansie, in Natal. Baie geluk, Deon! Sterkte met die slim skuiwe vir die WP-span!
- 1
- 2










