PI-DAG

Op 14 Maart het die BD’s internasionale Pi-dag gevier. Die personeel was in swart en wit getooi. Wiskunde is eenvoudig. Jy moet die regte metode gebruik. Dis reg of weg. Daarna het die personeel pouse aan hoenderpastei gesmul. ‘n Kompetisie is vir die leerders geloods. Leerders kon aanlyn aan ‘n 6-vraagkompetisie deelneem. Matt Fortuin, gr. 12, en Marelise Nelson is die wenners van die kompetisie.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *