HOKKIESPELERS DEUR NA BOLAND PROEWE RONDTE TWEE

Baie geluk aan die volgende hokkieleerders wat deur is na rondte twee wat Sondag plaasvind. o/18 Meisies: Ina-Mari Augustyn, Leoné Venter, Minke Terblanche, Minke du Toit, Rory Dowrie, San-Mari Rossouw o/18 Seuns: Ayakha Stofile, Cohen Dyers, Cole Coetzee, Marcel Mataga, Munashe Mukanangana o/16 Meisies: Alcke Kapot, Emma Neethling, Kirsty Olkers, Kyla Louw, Nina Terblanche, Ninke Olivier, Riley Dowrie o/16 Seuns: Brent Sinani o/14 Meisies: Farrah Witbooi, Leslie-Ann Janse van Rensburg, Lyla Prinsloo, Marike de Wet, Marli van Zyl o/14 Seuns: Caleb Witbooi, Darren Temmers, Dirk Uys, Jan-Joubert Willemse, Markus van der Walt

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *