OUD-HOOFLEIERSDINEE

Op 13 April het ‘n groep oud-hoofleiers bymekaar gekom om HSB te vier. Hoofleiers van 1961 tot 2024 het staaltjies uitgeruil, gelag en was in verwondering oor hoe die skoolgehou en HSB verander het. Dit was fantasties om te sien hoe suksesvol hierdie mense vandag is, waar hulle in die wêreld opgeëindig het en hoeveel na Bredasdorp teruggekeer en hul lewe hier gevestig het. Ons is ook dankbaar aan oud-hoofleier, Kobie Viljoen van Villion Wines, wat aan ons hoofleiers elkeen ‘n bottel wyn gegee het en ook die tafels se wyn voorsien het. Ons sien uit na die volgende dinee!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *