Baie sterkte aan ons BD’s wat Maandag met eksamen begin! Do your best and God will do the rest.
Monthly Archives: May 2024
Die hoofleiers, Lohann Fourie en Somé Louw, het vandag die TVOS-gedenkdiens bygewoon en tydens die kranslegging ‘n krans namens Hoërskool Bredasdorp gelê.
The rugby and netball teams played against Bonnievale HS on Saturday, 11 May 2024. Their results can be seen below.
The hockey played against Montana HS on Saturday, 11 May 2024. Their results can be seen below.
Baie geluk aan ons o/15A- en o/19A-netbalspanne wat na die Wes-Kaap Top Skole deurdring. Hierdie kompetisie vind op 8 Junie plaas. Die A-spanne het Woensdag, 15 Mei, by Laerskool Bredasdorp aan die Overberg Top Skole deelgeneem. o/14A: verloor teen Swellendam 9-10 o/15A: wen Overberg 15-6 wen Swellendam 23-12 o/16A: verloor teen Swellendam 8-18 o/19A: wen […]
Veels geluk aan juffrou Eloise du Plessis met haar verjaarsdag. May God bless you!
Support our HSB Ondersteunersklub/Oudleerderbond by attending their “Back to the 80s Dance” 🕺 Prizes are up for grabs for the best dressed couple and lucky draws will be done throughout the night! Definitely not an event to be missed.
Skryf die nuwe datum van ons wynveiling in julle dagboeke neer. 28 AUGUST 2024 – NOT TO BE MISSED!
Ons is dankbaar teenoor ons borge wat ons sportdae getrou bywoon en hul ondersteuning wys.
Ons is trots op ons netbalspelers! VYF van ons BD’s is vandag in verskeie Wes-Kaap netbalspanne opgeneem. Hierdie is ‘n ongelooflike prestasie. o/14 Alicia Mukaratirwa o/15 Nontle Xamlayo o/17 Junicke Newman o/18 Somé Louw en Madelein Engel Baie geluk aan ons klein BD’s se Joy Mataga en Lucia Kempen wat in o/13 Wes-Kaap netbalspanne opgeneem […]










