Die jaarlikse loopbaanuitstalling het vandag, 10 Mei 2024, by HSB plaasgevind. Leerders het die geleentheid gekry om met verskeie uitstallers van verskillende universiteite en instansies te gesels. Die BD’s het ook inligting en pamflette ingesamel rakende verskeie loopbaankeuses. Die BD’s is baie dankbaar vir hierdie goeie geleentheid.
Monthly Archives: May 2024
Die Gr 10 BD CONNECT-Besigheidstudiegroepie beklee tans die 6de posisie uit 736 spanne landswyd in die JSE-skolekompetisie vir Besigheidstudies. Wat ‘n uitstekende prestasie! Die leerders woeker met hul beleggingstalente deur ‘n fiktiewe belegging van 1 miljoen rand in aandele op die Johannesburg Effektebeurs. Die kompetisie sluit einde Augustus. Baie geluk aan: Agter vlnr: Aden Payne, […]
Baie geluk aan Leslie-Ann Janse van Rensburg in gr 8 wat gekies is om op 15 Mei aan die Wes-Kaap halfeindrondte van die ATKV Redenaarskompetisie deel te neem. Sy is een van slegs 25 sprekers wat 120 ander gr 8’s en 9’s moes uitstof om tot hierdie rondte van dié landswye kompetisie te kan deurdring. […]
“Dripping in diamonds” was beslis ‘n gepaste tema vir Mnr en Mej HSB 2024! Die BD’s het behoorlik geskitter. ‘n Stylvolle aand waar daar gesellig saamgekuier is rondom keurige gedekte tafels. Die 17 deelnemers op die loopplank elkeen unieke individue geseën met besondere talente. Die beoordelaars moes behoorlik kopkrap om uiteindelik die onderskeie wenners uit […]
Results
Ons sien almal vanaand stiptelik om 18:00 by NG Kerksaal! Deure maak 17:30 oop.
Sterkte aan ons hokkiespanne wat weg die naweek teen HS Montana speel. We support you all the way!
Ondersteun ons spanne Saterdag in ons tuissportdag teen HS Bonnievale. Ons hokkie speel weg teen HS Montana.
The u/11 hockey girls won the SWPS Prestige Hockey tournament. Their coaches are Marcel Mataga, grade 12, and Brent Sinani, grade 10. We are very proud of the little BD’s and their coaches!
Our best wishes accompany you, Janno. Well done!










