HARTKLOP

Dit is lekker om ‘n BD te wees! Ons het Hartklop, en die kwartaal, op ‘n aktiewe noot afgesluit. Die seuns het aan ‘n kompeterende sokkertoernooi deelgeneem met die prentjiemooi sonopkoms in die agtergrond. Die dogters het gewys dat hulle kán dans en nog hope energie aan die einde van die kwartaal het. Ons BD’s is geseën met mense wat hul tyd, moeite en energie opoffer om in ons jeug te belê. Ons is dankbaar vir elke vrywilliger!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *