KAAPSTAD EISTEDDFOD

Verskeie Hip Hop-dansers, almal lede van die Just Dance skool van mnr Marlon Olivier, het op 7 Junie aan die Kaapstad Eisteddfod deelgeneem. Die dansers het puik presteer en is na die Prestige Konsert, op 14 Junie, genooi. Ons is trots op ons BD’s wat ons naam hoog hou en wens hulle sterkte toe met die optrede. Agter, links na regs: M Olivier(afrigter), Sylvia de la Fontaine, Janell Diedricks, Hazel Hendricks, Hope Summers, Lioneshia Visser, Amy Hendricks en Jawon Gabriels. Voor links na regs: Gevannie van Rensburg, Gerlynne Mountoud, Cate-Lynn Jansen, Marc-Lee Kapot, Taygan Jameson, San-Mari Rossouw en Chloe August.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *