Congratulations!
Daily Archives: 28 June 2024
Op 12 Junie is sommige van ons graad 11- en graad 12-leerders op uitnodiging na Overberg Distriksmunisipaliteit (ODM) genooi. Hulle is blootgestel aan funksies van ‘n munisipaliteit en kon ook insette lewer. Dankie aan ODM vir die inisiatief. Hierdeur kon sommige van ons leerders dalk nuwe loopbaankeuses maak en met nuwe oë na ‘n funksionele […]
The u/15 & u/16 Superspar Bredasdorp Rugby Tournament will take place from 3-5 July. Be sure to come out and show your support. A special thanks is given to Bredasdorp Superspar for sponsoring the day.
Geniet die welverdiende vakansie, BD’s! Reis asseblief veilig en geniet spesiale tye saam met geliefdes. Rus uit, kwartaal drie gaan besig wees.
Save the date!
Dit is lekker om ‘n BD te wees! Ons het Hartklop, en die kwartaal, op ‘n aktiewe noot afgesluit. Die seuns het aan ‘n kompeterende sokkertoernooi deelgeneem met die prentjiemooi sonopkoms in die agtergrond. Die dogters het gewys dat hulle kán dans en nog hope energie aan die einde van die kwartaal het. Ons BD’s […]
Verskeie Hip Hop-dansers, almal lede van die Just Dance skool van mnr Marlon Olivier, het op 7 Junie aan die Kaapstad Eisteddfod deelgeneem. Die dansers het puik presteer en is na die Prestige Konsert, op 14 Junie, genooi. Ons is trots op ons BD’s wat ons naam hoog hou en wens hulle sterkte toe met […]
- 1
- 2







