ONDERWATERHOKKIE

Ons wens die onderwaterhokkiespelers wat vanaf 21-23 Maart aan die Nasionale Kampioenskappe in Bloemfontein gaan deelneem, ‘n suksesvolle kampioenskap toe. Mag dit vir elkeen nie net ‘n leerervaring wees nie, maar ook ‘n geleentheid om nuwe vriende te maak. Ons hou duim vas. Ons glo dit sal goed gaan. Dogters: Agter vlnr: Suzanne Pretorius, Clara de Jager, Jessica Burger Voor vlnr: Rémy Wessels, Gite-Mari Malherbe, Leslie-Ann Janse van Rensburg Seuns: Agter vlnr: Philip Fick, Blake Edwards, Jan-Carel Lochner, Stefan Swart Middel vlnr: Hugo Pretorius, Markus van der Walt, Dayton Hartnick Voor vlnr: Hugo Bester, Chris Kotze, Dirk Uys

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *