Na ‘n uiters suksesvolle toernooi, is ons trots om die wenners in die onderskeie ouderdomsgroepe aan te kondig. Danksy die Rola-groep se borgskap en al die betrokkenes se harde werk en knap organisering, kon toeskouers netbal van hoogstaande gehalte geniet. Betrokkenheid van ons gemeenskap het weereens bygedra tot ‘n baie suksesvolle dag. Nogmaals dankie, Rola-groep! Saam skep ons onthou geleenthede vir die BD’s.
Rola BD Netbaltoernooi 2025
Baie geluk aan al die wenners van die verskeie ouderdonsgroepe.
o/14
1. Hoërskool Bredasdorp
2. Hoërskool Jan van Riebeeck
3. HTS Drostdy
o/15
1. HTS Drostdy
2. Hoërskool Bredasdorp
3. Hoërskool Swellendam
o/16
1. Hoërskool Drostdy
2. Hoërskool Swellendam
3. Hoërskool Jan van Riebeeck
o/19
1. Hoërskool Swellendam
2. Hoërskool Bredasdorp
3. Hoërskool Drostdy
Rola Ford Bredasdorp
Rola Toyota Bredasdorp