Uncategorised
O.16 Cape Winelands Branderplankspan
Baie geluk aan Christelize Kotze(gr9) wat gekies is vir die O.16 Cape Winelands Branderplankspan. Sy neem op 22 en 23 Maart aan die Cape Interprovincial Championship in Muizenberg deel. Die BD’s is trots op hierdie veelsydige jong sportvrou

