Ons wens die onderwaterhokkiespelers wat vanaf 21-23 Maart aan die Nasionale Kampioenskappe in Bloemfontein gaan deelneem, ‘n suksesvolle kampioenskap toe. Mag dit vir elkeen nie net ‘n leerervaring wees nie, maar ook ‘n geleentheid om nuwe vriende te maak. Ons hou duim vas. Ons glo dit sal goed gaan.
Dogters:
Agter vlnr: Suzanne Pretorius, Clara de Jager, Jessica Burger
Voor vlnr: Rémy Wessels, Gite-Mari Malherbe, Leslie-Ann Janse van Rensburg
Seuns:
Agter vlnr: Philip Fick, Blake Edwards, Jan-Carel Lochner, Stefan Swart
Middel vlnr: Hugo Pretorius, Markus van der Walt, Dayton Hartnick
Voor vlnr: Hugo Bester, Chris Kotze, Dirk Uys