Author Archives: Estelle Genis
Die Overberg Onderwysdistrik en die Lewenoriëntering vakspan bied vandag ‘n sessie aan vir die Gr 12-BD’s in tegnieke en studiemetodes met die oog op hul naderende eksamens.
Baie sterkte aan Elza de Kock wat 24 – 26 Maart aan die SSA Level 3 Swemgala in Oudtshoorn deelneem.
Herman van Bon, well known photographer based in Napier, presented a 2 day basic photography course to learners from Bredasdorp High School. The learners learnt about the basic rules of photography and how to break those rules. They worked on developing their “photographic” eye. We hope to see excellent results when they enter the eisteddfod […]
Vandag het die BD’s Bergfietsklub in die Heuningberg geoefen. Op die foto is Lohann Fourie, John Dunn, Dian Fourie en mnr. Terblanche.
Phillip Fourie het laas naweek die brons medalje gewen, by ‘n Wilson tennistoernooi, in die 0.18 platinum afdeling. Baie geluk Phillip!








