Author Archives: Estelle Genis

Veelsydige leerder – Helena Kriel

Ons is met reg trots op Helena Kriel in gr 9. Sy is ‘n veelsydige leerder wat, ten spyte van die beperkings wat die Covid-pandemie meebring, op kultuurgebied haar heel beste gee. Sy het deurgedring na die finale rondte van die landswye Wêreldkennisolimpiade wat later vandeesmaand plaasvind. Helena neem vanaf 8 tot 10 Oktober aan […]

E-sports Bredasdorp Brigands

Die E-sports Bredasdorp Brigands, onder leiding van mnr Tiaan , neem tans aan die Telkom HSEL Rocket League Championship deel. Hulle het reeds 12 wenseges op hul kerfstok en het nog net een wedstryd verloor. Hierdie span maak die BD’s sommer baie trots. VLNR: Wihan Jordaan, Garreth Pietersen, mnr Tiaan Diedericks, Janru Retief en Simeon […]