Heldersig Koshuis se hoof- en onderhoofleiers vir 2022 is v.l.n.r Henry Dunn (onderhoofseun). Ida Marsh (onderhoofdogter), Anja Swift (hoofdogter), Bertus de Jager (hoofseun). Sterkte met die groot taak wat op jul wag.
Author Archives: Estelle Genis
Baie geluk aan die BD hoof en -onderhoofleiers van 2022! Ons wens jul sterkte toe met die belangrike taak wat vir jul wag. Vlnr: Janco Fourie (hoofseun), Zoë Louw (hoofdogter), Elmarie Vermeulen (onderhoofdogter), Janru Retief (onderhoofseun)
Minke Terblanche en Junicke Newman het Saterdag deelgeneem aan die Wes-Kaap 0.14 Netbalproewe. Hul was deel van vyf Overbergnetbalspelers wat genooi is na die proewe vir die Summer Games. Ons is baie trots op die twee BD’s.
Tydens Oktober het vyf van ons leeders Wes-Kaap by Eskom se 41 ste Wetenskap Expo, verteenwoordig. Hulle het Suid Afrika verteenwoordig by Taiwan se Internasionale EXPO. Meer as 1000 projekte uit 9 lande het deelgeneem. Die BD’s het die volgende prestasies behaal: Silwer: Minke du Toit en Lohann Fourie Juan Ferreira en Thomas Fourie Goud: […]
Baie dankie aan almal wat die Argus4Astro ondersteun het. Baie geluk aan John Dunn en Dian Fourie met hul eerste Cape Town Cycle Tour. Baie geluk ook aan mnr. Retief wat sy een-en-twintigste Argus voltooi het. Voorwaar ʼn prestasie!
Karla Bailey het ʼn mooi vyfde plek gekry by die Maakit Mooi Elim 5km Fun Run. Haar pa (Roger Bailey) het deelgeneem aan die bergfiets wedren. Karla se ma, Jacinda, is ʼn trotse oud-leerder van HSB.
Baie geluk aan Minke Du Toit wat uitstekend gevaar het in die Maakit Mooi Elim, bergfiets wedren, oor 34km. Minke en haar pa (Pieter du Toit) was onderskeidelik derde en vierde. HSB is trots op julle!
𝙎𝙝𝙤𝙬 𝙮𝙤𝙪𝙧 𝙜𝙧𝙖𝙩𝙞𝙩𝙪𝙙𝙚 𝙩𝙤𝙬𝙖𝙧𝙙𝙨 𝘽𝙧𝙚𝙙𝙖𝙨𝙙𝙤𝙧𝙥 𝙃𝙞𝙜𝙝 𝙎𝙘𝙝𝙤𝙤𝙡💖 On 10 Oct. Mr Terblanche will be riding the Argus / Cape Town Cycle Tour – 109km) with two of Bredasdorp High School’s learners on their maiden Argus, for the benefit of the school’s astro project. We call on all Bredasdorp High alumni, current and ex-parents to please […]
Baie dankie aan almal wat die afgelope twee dae deel was van die blikskud ten bate van die “5-a-side astro”. Spesiale dank aan Laerskool Bredasdorp se leerders wat ook ingespring het. R36 000 is ingesamel! Saam is ons beslis sterker!







