Author Archives: Estelle Genis

BNP Paribas RCS Rising Star Tennistoernooi

Hoërskool Bredasdorp het vandag aan die provinsiale rondte van die BNP Paribas RCS Rising Star Tennistoernooi, in die Strand, deelgeneem. Die dogters het die kans gekry om teen Rhenish High, Curro Durbanville en HS Outeniqua te speel. Die seuns het teen Paul Roos Gim, HS Bellville en HS Outeniqua gespeel. Op die foto is v.l.n.r. […]

Tennisproewe – Overbergspan

HSB is baie trots op hierdie leerders wat na afloop van drie rondtes tennisproewe, opgeneem is in die Overbergspan. Agter v.l.n.r.: Lohann Fourie, Luan Prins, AJ Basson en Minke du Toit Voor v.l.n.r.: Mieke Saayman (nr.1 by 0.15), Anelmari van Niekerk (nr.1 by 0.18), Minke Terblanche en Anja Geyer. Phillip Fourie is afwesig op die […]

ESSAY COMPETITION

BDs TOPS IN OVERBERG DISTRICT ESSAY COMPETITION The Overberg District has launched an essay competition and received 78 entries from schools in the district. Five essays were sent for the Senior Competition and eight essays for the Junior Competition. In both sections the BDs received the Top 3 places. The winners in the JUNIOR SECTION […]

Tennis – dubbelstoernooi

HSB se tennisspelers het Vr. en Sa. deelgeneem aan die Gerrie Berner Dubbelstoernooi op Moorreesburg. Die kinders was baie opgewonde om vir ñ slag weer te kon toer. Ons beste uitslae was: Teen HS Durbanville wen: Anelmari v Niekerk & Lohann Fourie op eerste paar Teen Somerset College wen: Elmarie Vermeulen & Minke Terblanche Mieke […]