Tennis – dubbelstoernooi

HSB se tennisspelers het Vr. en Sa. deelgeneem aan die Gerrie Berner Dubbelstoernooi op Moorreesburg. Die kinders was baie opgewonde om vir ñ slag weer te kon toer. Ons beste uitslae was: Teen HS Durbanville wen: Anelmari v Niekerk & Lohann Fourie op eerste paar Teen Somerset College wen: Elmarie Vermeulen & Minke Terblanche Mieke Saayman & Luan Prins Teen HS DF Malan wen: Anelmarie v Niekerk & Elmarie Vermeulen op eerste paar Minke Terblanche & Luan Prins

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *