ESKOM WETENSKAP EXPO

BD’S VAAR UITSTEKEND BY ESKOM WETENSKAP EXPO ‘n Paar BD’s het in Augustus aan die provinsiale Eskom Wetenskap EXPO deelgeneem. Ons is baie trots op die puik prestasies wat hulle behaal het. Die medaljewenners is: BRONS Benjamin Seimons gr 9 Hilke Swanepoel gr 9 Minke Terblanche gr 9 SILWER Lohann Fourie en Minke du Toit gr 9 Thomas Fourie en Juan Ferreira gr 9 GOUD Lulah Kilingbeck, GR 8 KATEGORIEWENNERS Minke du Toit en Lohann Fourie wen die kategorieprys in “Animal Science”. Lohann Fourie en Minke du Toit, Thomas Fourie en Juan Ferreira sowel as Lulah Killingbeck is gekies om die Wes-Kaap by die virtuele Internasionale Wetenskap EXPO, wat in Oktober sal plaasvind, te verteenwoordig. Baie geluk met julle puik prestasies. Baie sterkte met jul volgende deelname! OP FOTO: Agter vlnr: Lohann Fourie, Benjamin Seimons, Juan Ferreira Voor vlnr: Lulah Killingbeck, Minke du Toit, Hilke Swanepoel, Minke Terblanche Afwesig: Thomas Fourie

Leave a Reply

Your email address will not be published.