Program vir Interskole 2024 op Montagu. BD’s, are you ready?
Author Archives: Estelle Genis
Wys jou BD-kultuur. Ons BD’s laat jou snak na jou asem.
Die BD’s het dag 1 se geesweek goed afgeskop! It is a party at HSB!
We are excited for Interschools 2024 in Montagu! The BD’s catch the coming week in a nice spirit and all the last preparations will take place. Come and support our BD’s in Montagu.
Good luck to the Overberg family.
Happy Women’s Day to every BD lady! Be gentle with yourself. May God bless you!
Rola Ford het die BD- vroueharte verbly met ‘n heerlike bederf vir Vrouedag. Die damespersoneel glimlag breed oor die prentjiemooi cupcakes/kolwyntjies. Voorwaar te mooi om te eet. Dankie ROLA Ford, ons smul heerlik! (Op die foto is Anandri McKnights en Gerhardus van Dyk van ROLA FORD saam met die skoolhoof, mnr Müller Retief)
Saturday, 3 August we had our final home sports day for the year. What a way to end off the last home games!
Baie dankie aan Pro Verté wat ons skool se paalbeskermers en hoekvlaggies geborg het. Ons veld lyk nou pragtig en afgerond. Op die foto verskyn vlnr mnr Müller Retief (skoolhoof), me Cornel Bester (Pro Verté), mnr Christopher van Niekerk (departementshoof sport) en mnr Antonie du Toit (beheerliggaamlid)








