Malienke van Wyk, gr 9, se kortverhaal gebaseer op “Waar ruwe rotse” van C M van den Heever, word opgeneem in INSPRAAK 5 (Die donker kloof). Hierdie bundel is ‘n jaarlikse inisiatief van NALAN/Bloemfontein Skrywersvereniging. Hulle het altesaam 1397 inskrywings van 343 digters en skrywers ontvang. In die bloemlesing word 735 gedigte en 146 kortverhale […]
Author Archives: Estelle Genis
Enter and support our golf day! It is a fantastic opportunity to promote your business as well. Contact Mrs du Toit for more information regarding hole sponsorships and exhibitions!
Reese Louw (gr 10) en Daniël Fourie (het HSB se naam hoog gehou by die Heidelberg Eisteddfod. Hierdie twee talentvolle BD’s het hul entoesiasme vir kultuur bewys deur hul pragtige uitslae. Reese het 2 cum laudes, 1 goud+ en 1 goud ontvang. Daniël het weggestap met 2 cum laudes. . Nog goeie nuus is dat […]
HSB’s school choir is going from strength to strength this year. During the Allegretto Inter Provincial Eisteddfod National IPE Gala event that took place on Saturday, September 7, at Stilbaai, they received a double gold. To get 90% at a national Eisteddfod is truly an excellent achievement. Hours of practice and the dedication of their […]
HSB se o.15 en o.17 Fast 5 netbalspanne het die naweek aan die Wes-Kaap Fast 5 Kampioenskappe deelgeneem. Dit is vanjaar die tweede keer wat die dogters hieraan deelneem. Beslis ʼn goeie leerskool wat waarde toevoeg tot hulle netbalervaring. UITSLAE: o.17 Verloor teen Lutzville 10 – 11 Verloor teen Durbanville 15 – 31 Verloor teen […]
The BDs are standing steadfast behind the Bokke! 🇿🇦💚
Die sussies Melissa (o.14) en Mieke (o.18) Saayman het die afgelope naweek eerste geëindig in die derde rondte van die Overbergtennisproewe in Hermanus. Lohann Fourie (gr 12) het hul sege geëwenaar deur eerste te eindig in die o.18-afdeling. Baie geluk, Julle is voorwaar BD-tennissterre!
Ons nooi graag ons ouers, ondersteuners, leerders en belangstellendes uit na hierdie spesiale geleentheid.
Reese Louw (gr 10) en Daniël Fourie (gr 9 het HSB se naam hoog gehou by die Heidelberg Eisteddfod. Hierdie twee talentvolle BD’s het hul entoesiasme vir kultuur bewys deur hul pragtige uitslae. Reese het 2 cum laudes, 1 goud+ en 1 goud ontvang. Daniël het weggestap met 2 cum laudes Veels geluk!
Baie geluk aan San-Mari Rossouw (gr 11) wat ‘n uitstekende 95% behaal het vir haar Acrobatic Solo by die RATEM-Eisteddfod in Riversdal. Hiermee is dié uitstekende BD-danser as die medaljewenner in die Acrobatic-kategorie van die dansafdeling aangewys. Sy is lid van die MadFun dansstudio van me Simóne Rossouw. Ons is trots op hierdie puik prestasie.









