Kom ondersteun bietjie ons BD Fast 5 netbalspanne.
Category Archives: Uncategorised
Die sewe BD-kultuurkatte wat onlangs tussen hulle 1 brons, 4 silwer, 11 goue en 6 cum laudes in die Spraak en Drama-afdeling van die RATEM Eisteddfod in Riversdal ingepalm het, het HSB verder trots gemaak. Malienke van Wyk het die medalje vir die hoogste persentasie in die English Poems-afdeling (94%) gewen. Reese Louw was die […]
HSB bedank hul borge
Saterdag, 24 Augustus was ‘n fees vir die matrieks van 2014 toe hulle heerlik saam met hul oud-onnies by die skool koek en tee geniet en mekaar weer van vooraf leer ken het. Tannie Mariana Wessels (soos sy welbekend is onder die BD’s) het die oud-BD’s in die geboue en op die terrein rondgewys sodat […]
Die BD’s is besonder trots op Julia de Kock (matriek 2015) wat gekies is vir die Springbok Endurance Riding/Uithourit-span. Hierdie ervare perderuiter het onlangs in Swakopmund in Namibië deelgeneem as lid van die Protea Standaard Gewigspan. Hulle is nie net as die algehele wenners van die spankompetisie gekroon nie, maar Julia het ook algeheel vierde […]
The Bredasdorp High School choir has done it again! For the 4th time in a row, the choir has qualified for the prestigious Artscape Schools Arts Festival Gala!! For three weeks, there are preliminary rounds hosting hundreds of items in the theatre. Any performing arts item can be performed, and there is a wide range […]
William Swartbooi en San-Mari Rossouw, beide gr 11, het aan die tweede rondte van die Overberg Streeksmuseumredenaarskompetisie deelgeneem. Tydens hierdie deftige geleentheid by die Caledon Casino het vyftien gr 10 tot 11-leerders meegeding om hulle plekke in die volgende rondte te verseker. Die sprekers het met kreatiewe, innoverende voorstelle vorendag gekom om museums meer toeganklik […]
2 more days to go until the Wine Auction! Don’t forget to get your tickets from reception at R300 each. This is surely an event that you would not want to miss.
Irma Ferreira SPORT & EVENT photography thank you for the photograph of the Bredasdorp Sevens. ‘n Klein bietjie 7’s aksie die naweek by HS Bredasdorp 🏉 Paar foto’s van die O/15A span van Hoërskool Gimnasium Paarl (Offisieel) . En klein bietjie O/17 (laaste 3 foto’s).
Good luck to our matrics that started their Record Examinations today. We know that you will do your best!