Baie geluk aan meneer Piet Smit wat gister sy 13de Two Oceans Half Maraton voltooi het. Ons is trots op u deursettingsvermoë en vasberadenheid. Baie geluk!
Category Archives: Uncategorised
Baie geluk aan juffrou Christine Viljoen wat oor die naweek verloof geraak het! Die BD-familie deel saam in Juffrou se vreugde. Mag God julle met liefde en vreugde seën.
Veels geluk aan meneer Werner Ströh wat vandag verjaar! Mag God bless you.
Op 13 April het ‘n groep oud-hoofleiers bymekaar gekom om HSB te vier. Hoofleiers van 1961 tot 2024 het staaltjies uitgeruil, gelag en was in verwondering oor hoe die skoolgehou en HSB verander het. Dit was fantasties om te sien hoe suksesvol hierdie mense vandag is, waar hulle in die wêreld opgeëindig het en hoeveel […]
The first home games for the year was played today. Our rugby, hockey, netball and chess teams. Our BDs showed good sportsmanship throughout their matches. We would like to thank each and every supporter who came out to support our BDs today.
Die BD-skaakspelers het op 21 en 22 Maart aan die Overberg Skole Skaaktoernooi deelgeneem. Deon Harmse het goed gespeel en is na afloop van die toernooi as lid van die WP-span gekies. Die span speel gedurende die Junie-vakansie, in Natal. Baie geluk, Deon! Sterkte met die slim skuiwe vir die WP-span!
11 BD’s het op 6 en 7 April die vlak 1 Noodhulpkursus voltooi. Hulle skryf vandag die vlak 1-eksamen. Sterkte, BD’s! Ms Lombard completed the level 3 course.
Baie geluk aan die volgende hokkieleerders wat deur is na rondte twee wat Sondag plaasvind. o/18 Meisies: Ina-Mari Augustyn, Leoné Venter, Minke Terblanche, Minke du Toit, Rory Dowrie, San-Mari Rossouw o/18 Seuns: Ayakha Stofile, Cohen Dyers, Cole Coetzee, Marcel Mataga, Munashe Mukanangana o/16 Meisies: Alcke Kapot, Emma Neethling, Kirsty Olkers, Kyla Louw, Nina Terblanche, Ninke […]
#imagine 2024 – ‘n Ontmoeting met Christus Tien jaar gelede het die #imagine-beweging hulle ontstaan gevind met inspirasie uit Efesiërs 3:20: “Now to Him who is able to do immeasurably more than all we ask or imagine, according to His power that is at work within us.” Van 21 – 23 Maart het 2 170 […]
Veels geluk aan me Judith Vermeulen wat vandag verjaar. May God bless you!










