Veels geluk aan mevrou Marelise Nelson wat vandag verjaar. May God bless you!
Category Archives: Uncategorised
Paarl Gimnasuim netbalfees- dag 3 14A ● Gelyk HS Montana (Pretoria) 18 – 18 ● Verloor HS Durbanville 7 – 17 15A ● Verloor Gim B 14 – 22 ● Verloor Gim A 10 – 34 19A ● Verloor Zwartkop 13 – 23 ● Verloor Redhill 19 – 32 ● Wen HS Upington 28 – […]
Paarl Gimnasuim netbalfees – dag 2 o/14A Verloor Paarl HMS 5 – 28 Verloor Parel Vallei 7- 21 Verloor Zwartkop 6 – 19 Die tellings is verseker nie ‘n ware weerspieëling van die wedstryde nie. Ons sukkel net nog om af te rond. Tyd sal leer. o/15A Verloor Bellville 17 – 23 Wen Zwartkop 19 […]
We are very proud of the following group of pupils that represented Boland at this years SA Junior National Underwater Hockey tournament. Hulle het as volg presteer: 🤿O/16 A Dogters: 1ste – Goud (Jessica Burger, Remy Wessels) 🤿O/16 A Seuns: 4de (Hugo Pretorius, Jan-Carel Lochner) 🤿U/19 A Ladies: 2nd – Silver (Suzanne Pretorius) 🤿 U/19 […]
Paarl Gimnasium Netbalfees, dag 1 uitslae: o/14 A ● wen Hopefield 14 – 13 ● verloor Bellville 12 -20 ● verloor Gim B 5 – 14 Baie waardevolle lesse is vandag geleer. Die meisies speel weer môre drie wedstryde. Julle het dit! o/15A ● wen Pearson 28 – 18 ● wen Vredendal 28 – 18 […]
Ons o/19-, o/15- en o/14-netbalspanne neem tans aan die Paarl Gimnasium Netbalfees deel. Sterkte met die drie dae se netbal, meisies.
Charlie Hofmeyr Hockey Festival took place from 20 – 23 March 2024. Die toer na Ceres was ‘n baie goeie voorbereiding vir die seisoen. Ons het elke dag wedstryde gespeel en afrigting ontvang deur ECHS (Elsie Coetser Hockey School) se top afrigters. Ons het tuisgegaan in Charlie Hofmeyr se twee koshuise en was heerlik bederf. […]
Mr William Matthys retires after 37 years in education. He leaves a huge void in the BD family. He was the BD’s deputy head and head of discipline for 18 years. Over the years, he left deep traces in the hearts of both his learners and colleagues. Whether it was as head of rugby or […]
Sterkte aan elke BD wat aan die Nationals by Generations in Somerset-Wes deelneem. Geniet elke oomblik!










