Dit is met groot hartseer dat ons van die skielike afsterwe van Tineke van Zyl (hoofdogter 2001) verneem. Ons gebede gaan uit na haar familie en vriende in hierdie moeilike tyd.
Category Archives: Uncategorised
Mieke Saayman, gr. 11, (links) en Minke du Toit (gr. 12) het die o.19B Wes-Kaap Kavaliers tennisspan hierdie naweek in Hartenbos by die Synergy Cup verteenwoordig. Die twee BD’s het teen spelers van vier ander streke meegeding. Die Kavaliers het die o.19-afdeling van die toernooi gewen! Baie geluk, dogters!
Veels geluk aan meneer Christopher van Niekerk wat vandag verjaar! May God bless you.
Baie geluk aan juffrou René Brooks wat vandag verjaar! Mag God bless you.
Today is election day! Kom stem asseblief in een van die onderstaande tydsgleuwe.
Baie sterkte aan ons ses BD’s wat oor die volgende paar dae aan die Wes-Kaapse Atletiek Kampioenskappe deelneem. We are very proud of you!
Ons is ongelooflik opgewonde oor ons eerste BD-netbaltoernooi wat die naweek by Laerskool Bredasdorp Primary se netbalbane plaasvind! Kom ondersteun ons spanne. Hoërskool Jan van Riebeeck Hoërskool Swellendam Hoërskool Porterville Hoërskool Montana – Worcester Hoërskool Worcester Gimnasium
Tiaan Scheepers, in gr 9, took part in the Cape Summer Challenge Invitational at DF Malan High School on Saturday, 9 March. In the category, Shobu Sanbon Kumite (13 years+) for brown belts he placed 2nd in the Kumite Fight. In the Kata category he obtained a 4th place. Tiaan forms part of the Bredasdorp […]
RUGBYFOTO’S Baie dankie aan mev Yolanda Wessels vir die neem van die foto’s. Die foto’s is beskikbaar by die volgende skakel:
Kom geniet die aand! Daar is nog kaartjies te koop.










