Category Archives: Uncategorised

OUTENIQUA SPORTFEES

Ons o/19A-rugby- en netbalspan het gister aan die Outeniqua Sportfees in George deelgeneem. Daar was skole van regoor die land en die kompetisie was baie sterk. Die netbal het drie wedstryde gespeel: verloor vs Outeniqua 12-25 verloor vs Framesby 12-30 wen vs Langenhoven Gim 21-19 Die rugbyspan het teen Pearson te staan gekom en ongelukkig […]

DAMESTEE – RUGBYFONDSINSAMELING

Die damestee ten bate van die o/19A Rugbyspan, was inderdaad ‘n gesellige oggend. Kleurvol en klankryk. Die dames het regtig baie moeite gedoen met hul spesiale hoedens. Uiteindelik is mev Nadine Willeman, met haar imposante wit hoed, as die wenner gekroon. Annemari Groenewald het die gehoor vermaak met haar mooi klavierspel. Carmen Jagers (oud-BD) het […]