Category Archives: Uncategorised

ATHLETICS

Well done to our BD Boland athletes that did exceptionally well at the Western Cape Championships. Their results are: 🏃‍♂️Leighton Ahrends 5de in HS So’17 1.85 🏃‍♂️Aiden Payne 5de in 3000m So’17 9:25.43 🏃‍♂️Miguyel Johnsen 6de 110mH So’19 16.16 🏃‍♂️Naide April 8ste So’19 11.21 🏃‍♂️Alicia Mukaratirwa was 3de in haar uitdun vir Do’15 62.28 We […]

NETBAL

Hierdie jaar was die tweede jaar wat ons ‘n BD-toernooi vir o/14-, o/15-, o/16- én o/19-netbalspanne aangebied het. Daar het meer as 270 netbaldogters aan die tweedag-toernooi van 15 tot 16 Maart by Laerskool Bredasdorp se netbalbane deelgeneem. Die deelnemende skole was HS Bredasdorp, HS Swellendam, Curro Mosselbaai, HS Porterville, Worcester Gimnasium, HS Montana en […]