Uncategorised
HOKKIE
Ons o/16A-hokkiespan het gister aan die Spar-toernooi deelgeneem. Hierdie toernooi het by DF Malan in Bellville plaasgevind.
Ons dogters het vier wedstryde gespeel en soos volgende gevaar:
Verloor 0-1 vs Robertson
Verloor 0-1 vs Hugenote
Verloor 0-3 vs DF Malan o/14A
0-0 vs Melkbosstrand
Sterkte met julle seisoen, BD’s!

