Category Archives: Uncategorised
Baie geluk aan ons Top 10 van kwartaal 4 2024! Julle harde werk werp beslis vrugte af. Julle is puik!
Sluitingsdatum 13 Desember 2024
Contact Dot 062 132 0807 for tickets/details
Tydens die gala-aand van Ink (jaarlikse skryfwedstryd van Bloemfontein Skrywersvereniging) op 9 November in Bloemfontein, is aangekondig dat Malienke van Wyk (gr 9) se kortverhaal opgeneem is in Inkspraak 5. Nóg ‘n groter vreugde is dat sy, uit 146 kortverhale, ‘n skitterende vierde plek vir Jeugliteratuur behaal het. Ons is opreg trots op hierdie puik […]