Category Archives: Uncategorised

MATRIEKS 2024 VOLTOOI NSS-EKSAMEN

2024 se NSS-eksamen het vandag uiteindelik tot ‘n einde gekom. Die eindeksamen het op 21 Oktober begin en ons matrikulante het op 25 November amptelik hulle skoolloopbaan voltooi met die aflê van Afrikaans Vraestel 2 (Voorgeskrewe). Groot was die oomblik toe hulle buite die saal deur hulle ouers en voogde ingewag is. Inderdaad ‘n lekker […]

BORGE-ONTBYT

Hoërskool Bredasdorp se borge en donateurs is gister tydens ‘n borgefunksie met ‘n heerlike ontbyt bedank vir hul ondersteuning van die BD’s op verskeie terreine, Mnr Thys Kriel is aangewys as die borge-koördineerder vir 2025 en aan die borge voorgestel.. Baie dankie aan elke borg, donateur en persoon wat ons gedurende 2025 ondersteun het. U […]

CONNECT TO THE COMMUNITY

Die graad 8 en 9-graadgroepe het gedurende die 4de kwartaal die tema, Connected to the Community, bestuur. Produkte is entoesiasties ingesamel vir die bederfbak-projek wat deur die Bredasdorp Gemeente geïnisieer is. Met hierdie uitreik wil ons graag minderbevoorregtes tydens die kersseisoen bederf. Baie dankie aan elke leerder en ouer wat deel gevorm het van dié […]

MIEKE SELECTED FOR CITIZEN YOUTH LEADERS CONFERENCE

The 66th Citizen Youth Leaders Conference will be held this year from December 8 to 13. This annual conference has been around since 1959, provides a platform for young leaders to develop their leadership skills in partnership with Network 24. Congratulations to Mieke Saayman, head daughter 2025, who is one of the 60 head leaders […]